Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 10 of 12

Thread: Sonde

  1. #1
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    71

    Default Sonde

    Adam and Eve
    Adam and Eve, according to the creation myth of the Abrahamic religions, were
    the first man and woman. They are central to the belief that humanity is in
    essence a single family, with everyone descended from a single pair of original
    ancestors. It also provides the basis for the doctrines of the fall of man and
    original sin that are important beliefs in Christianity, although not held in
    Judaism or Islam.

  2. #2
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    71

    Default Re: Sonde

    Gen0324_Adam_Eve_DrivenOutOfEden.jpgIngevolge die Christelike mitologie, wat op sy beurt gegrond is in die Joodse mitologie, is Eva die oorsaak van sonde en verval van die mensdom.

    Voordat Eva die woord van die Slang bo die woord van Jahweh aanvaar het, was daar geen sonde nie en het die mens vir ewig gelewe. So vertel die Bybel.

    Hierdie verhaal van Jahweh, die Slang en Eva is nie 'n eg Joods/Israelitiese verhaal nie. Dit is soos die vloedverhaal, ontleen van die Sumeriese mitologie.

    Hoe weet ons dat dit nie as die waarheid aanvaar kan word nie, maar as mitologie hanteer behoort te word?

    • 'n Boom waarvan die vrug die verskil tussen ewige lewe en sterflikheid kan bewerkstellig.
    • 'n Boom waarvan die vrug die mens in staat kan stel om te onderskei tussen goed en kwaad.
    • 'n God (Jahweh) wat vir sy maaksels lieg.
    • 'n Slang met meer mag as die god, wat boonop kan praat en intelligent redeneer.
    • 'n Slang wat sy bene verloor om op sy pens te seil omdat hy die god se leuen uitgewys het.
    • 'n God (Jahweh) wat kwansuis geboortepyne in werking stel omdat sy bluf uitgewys is.
    • 'n God wat kwansuis arbeid instel as oorlewingsmiddel omdat sy leuen uitgewys is.
    • Ensovoorts.


    Die oorsprong van sonde is geleŽ in 'n onskuldige Sumeriese mitologiese verhaal.

    Dit is egter slegs onskuldig solank dit beskou word as uitgediende mitologie. Sodra dit as onverganklike waarheid verkondig word, is dit leuen!

  3. #3
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    71

    Default Re: Sonde

    Gen0221_TheFormationOfEve.jpgUit die Genesis 2 skeppingsverhaal is dit reeds duidelik wie die oorsaak van "sonde" was. Dit was die HERE (Jahweh) die stamgod van die Israeliete ook bekend as die jaloerse god.

    Hierdie aanname word by monde van Jahweh se Ou Testament erken.

    5 Ek is die HERE, en daar is geen ander nie; buiten My is daar geen God nie; Ek omgord jou, hoewel jy My nie geken het nie,

    6 sodat hulle kan weet van die opgang van die son en van sy ondergang af dat daar buiten My geeneen is nie; Ek is die HERE, en daar is geen ander nie;

    7 wat die lig formeer en die duisternis skep, die heil bewerk en die onheil skep: Ek, die HERE, is dit wat al hierdie dinge doen. (Jesaja 45)

    Selfs Moses moes die HERE van die Ou Testament voor stok kry oor die onheiligheid (sonde) wat hy bedenk het teen sy uitverkore volk.
    Exodus 32:12
    Waarom sou die Egiptenaars spreek en sÍ: In kwaadwilligheid het Hy hulle uitgelei om hulle in die berge om te bring en hulle van die aardbodem af te vernietig? Wend U af van die gloed van u toorn, en laat dit U berou oor die onheil van u volk.

    Exodus 32:14
    Toe het dit die HERE berou oor die onheil wat Hy gesÍ het dat Hy sy volk sou aandoen.

  4. #4
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    71

    Default Re: Sonde

    Sonder die Bybel en sy psigopatiese god, Jahweh is daar nie sonde nie. Slegs reg of verkeerd.

    Ons het as Germane vir duisende jare 'n eerbare lewe gelei en 'n hoŽr kultuur beoefen. Eer was bo alles.

    Die Christendom met sy volksvreemde Midde-Oosterse kultuur het hierdie hoŽ waardes besoedel.

    En vandag pluk ons die vrugte daarvan!

  5. #5
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    71

    Default Re: Sonde

    Sonder sonde is daar ook nie 'n hel nie.

    Selfs die hel, soos menige ander aspekte van die Christendom, is van die skone heidendom ontleen en verdraai om 'n kranksinnige Jahweh te bemark.

  6. #6
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    71

    Default Re: Sonde

    Vir die Germane was daar nege waardevolle deugde (volgens die Edda) wat hulle op die hart gedra het naamlik:

    * Moed

    * Waarheid

    * Trou

    * Orde

    * Gasvryheid

    * Betroubaarheid

    * Vlyt

    * Volharding

    en veral

    * Eer.


  7. #7
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    71

    Default Re: Sonde

    Nog belangrike riglyne uit die Edda was:


    * Sterkte is beter as swakheid

    * Moed is beter as lafhartigheid

    * Vreugde is beter as skuldgevoel

    * Eer is beter as oneer

    * Vryheid is beter as slawerny

    * Verwantskap is beter as vervreemding

    * Realisme is beter as dogmatisme

    * Krag is beter as leweloosheid

    * Verbondenheid is beter as universalisme



    Die Edda (ďbybelĒ van die Germane) is 'n versameling gedigte, lofliedere en odes opgedra aan die volkshelde, Gode, en die natuur (Natuurgode).

  8. #8
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    71

    Default Re: Sonde

    Vergelyk die voorafgaande hoŽ Germaanse waardes met die onderstaande mitologiese snert wat vandag nog tot oordeel van iedere gedoopte baba deur 'n misleide predikant geprewel word.
    "...Ten eerste: Bely u dat, hoewel ons kinders as sondaars in die wťreld gekom het en daarom
    onder die oordeel van God staan, hulle nogtans in Christus aan God behoort en daarom as
    lidmate van sy gemeente gedoop moet word?

    Ten tweede: Bely u dat die leer van die Ou en Nuwe Testament wat ook in die artikels van die
    Christelike geloof vervat is en in die kerk hier geleer word, die ware en volkome leer van die
    verlossing is?"

    Uit: NG Kerk Doopformulier.

  9. #9
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    71

    Default Re: Sonde

    Original sin, also called ancestral sin, is a Christian belief in the state of sin in which humanity has existed since the fall of man, stemming from Adam and Eve's rebellion in Eden, namely the sin of disobedience in consuming the forbidden fruit from the tree of the knowledge of good and evil. This condition has been characterized in many ways, ranging from something as insignificant as a slight deficiency, or a tendency toward sin yet without collective guilt, referred to as a "sin nature", to something as drastic as total depravity or automatic guilt of all humans through collective guilt.

  10. #10
    Member Diamand's Avatar
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Vereeniging
    Age
    31
    Posts
    3
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Smile Re: Sonde

    Wil graag my opinie lewer inverband met die deel van Adam en Eva, hoe ek dit sien.

    Is dit moontlik dat die Boom waarvan die vrug die verskil tussen ewige lewe en sterflikheid kan bewerkstellig nie dalk die woord van n Ander Here is nie? Die slang wat dit aan haar gegee het moontelik die Here is van wie Eva die woord ontvang het nie? Juis omdat sy die Waarheid van n Ander se mond ontvang het _Die Vrug geeet het_ en die woord aanvaar het en met Adam gedeel en hy dit aanvaar het nie.
    En die tooren van die Skepper was groot juis oor die waarheid uitgevind is omtrent hom nie en word almal gestraf?

    Groete
    D
    Last edited by Diamand; 29th March 2011 at 13:38.

Similar Threads

  1. In Sonde Gebore
    By Die Ou Man in forum Gedagtes wat Praat
    Replies: 8
    Last Post: 20th March 2010, 05:51

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •