Ek en ISRAELIET het mekaar gister raakgeloop.
Hartlik welkom ISRAELIET. Ons sal hier maar met deernis in B(r)oerskap verskil as ons moet verskil. Ons sien uit na jou deelname.
Liefde groete.
Die Ou Man
Ek en ISRAELIET het mekaar gister raakgeloop.
Hartlik welkom ISRAELIET. Ons sal hier maar met deernis in B(r)oerskap verskil as ons moet verskil. Ons sien uit na jou deelname.
Liefde groete.
Die Ou Man
Baie welkom ISRAELIET! Dis goed om jou hier te sien! Hoop jy kuier lekker saam met ons.![]()
I am a child of Earth and starry Heaven;
But my race is of Heaven alone"
Naand ISRAELIET, welkom ook van my af... ek onthou die geselsies tussen jou en DOM, en kyk met geesdrif vorentoe na lekker kuier...
groetnis
knipmes
D O M, Vicky en Knipmes.
Baie dankie vir die verwelkoming.
Ons stem nie altyd saam nie, maar ons is mos broers en susters onder ons Hemelse Vader die Drie Enige God.
EK IS NIE HIER OM MET JULLE IN ARGUMENTE BETROKKE TE RAAK NIE, MAAR N BETER INSIG TE KRY OOR ASPEKTE.
Daarom glo ek ons gaan baie lekker gesêls hier.
Sal erken ek baie kere kwaad geword vir D O M, maar ek het baie respek vir hom.
Weereens baie dankie. :113:
Hallo ISRAELIET,
Ja, welkom hier. Ek is ook nuut(Lid). Ek glo ons kan jou kan van die saak hoor. Dit sal intresant wees.
Groetenis
Onrustig:![]()
Bookmarks