Results 1 to 6 of 6

Thread: Wat jy saai sal jy maai!

  1. #1
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    55
    Posts
    347
    Blog Entries
    10
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    48

    Default Wat jy saai sal jy maai!

    Hello julle,

    Ek wil graag 'n bespreking hou oor "Wat jy saai sal jy maai" Mense dink nie aan die woorde genoeg nie, wel, so dink ek, julle is welkom om my anders te bewys

    Gal. 6 gedeeltelik vers 7 en 8

    7) Want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai.

    8) Hy wat in die vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; maar hy wat in die Gees saai sal uit die Gees die ewige lewe maai.

    Ek het uitgevind dat net wat daardie woorde sÍ is 'n absolute werklikheid! Want inderdaad dit wat jy saai sal jy maai.

    In die tyd toe my Pa my nog van Sy liefde geleer het, het ek besef dat daardie die woorde waarheid het. Ek het liefde gesaai en ook geestelik en ek het dit gemaai dubbeld en dwars.

    Ons moet kan liefde bewys aan als wat leef en nie net 'n sekere deel van die skepping nie. So is ek deur my Pa geleer.

    Ek is nie vandag spyt oor enigiets wat ek in my nuwe lewe op soek na net die geestelike gedoen het nie. Ek smag net natuurlik na rus en vrede soos ons almal maar. Ek stem gedeeltelik saam met Vicky dat ons almal maar hier slawe is. Eintlik uit my oogpunt saam met my Liewe Vader is elke wese wat hier leef op die aarde 'n slaaf en 'n gevangene. Almal moet werk om te kan oorleef. Kyk bv. na die mier en die by en daar is nog te veel ander om nou op te noem.

    Hoe sal dit wees as ons almal liefde en geestelik saai? Bedink dit bietjie!

    Liefde groete

    Die Vrou
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  2. #2
    Member Silencio's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    39
    Posts
    208
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    43

    Default Re: Wat jy saai sal jy maai!

    dit is inderdaad so dat wat jy uitdeel kom terug na jou toe, goed of sleg. ek is bietjie anders oor die slawerny opinie, aangesien 'n slaaf iemand is wat gekoop is en die eienaar se eiendom is met geen regte of voorregte nie, geen vergoeding en geen vry wil nie. wie van ons kan dit sÍ?

    Groetnis
    Silencio
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

  3. #3
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    59
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    62

    Default Re: Wat jy saai sal jy maai!

    'n slaaf iemand is wat gekoop is
    Silencio, onthou dat slawerny eeue al gelede in die sogenaamde eerste wereld as onwettig verklaar is, maar tog het die wit volkere die ander volkere as bediendes beheer, tot vandag toe... dit gaan nie oor of dit reg of verkeerd is nie, dit gaan oor of dit iets is wat jy aan jouself sou wou doen...

    byvoorbeeld : ek as swartman werk saam met my vrou en dogter vir die baas en miesies as tuinjong en huisbediendes, ons is dit nie gegun om ook die geleenthede te kon he wat die wit kinders van dag een af beleef het nie... en en en...


    en hier kom ons nou tot by vandag waar dit:

    Wat jy saai sal jy maai!
    so duidelik weerspieel word in die ongelooflike inmekaar tuimel van die wit westerse beskawing....




    groetnis
    knipmes

  4. #4
    Member Silencio's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    39
    Posts
    208
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    43

    Default Re: Wat jy saai sal jy maai!

    EK HET OOK 'N MOTTO IN DIE LEWE "HANTEER ANDER MENSE SOOS JY WIL HÍ JY GEHANTEER MOET WORD" DIT MOET DIE BASIS VAN ONS ALMAL SE VERHOUDINGS TEENOOR MEKAAR WEES DINK JY NIE?

    Groetnis
    Silencio
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

  5. #5
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    59
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    62

    Default Re: Wat jy saai sal jy maai!

    Natuurlik, Boki, dit bring ons terug by die draad oor jou Naaste...

    Mar 12:31 En die tweede, hieraan gelyk, is dit: Jy moet jou naaste liefhÍ soos jouself. Daar is geen ander gebod groter as diť nie.
    Ongelukkig wanneer jare se onderdrukking in 'n gruwel van 'n haat ontwikkel het, dan is vergelding veral as klaas baas is, mos onvermydelik... en dan is die keuses van optredes aan beide kant baie moeilik om te passeer in liefde, en ontwikkel dit soos die geskiedenis eeue al dit vir ons uitspel in 'n bloedbad voordat die wat oor is tot verhaal kom en besin aan beide kante... mag ons almal beide dit gespaar wees...


    Onthou die gesegde:
    War does not determine who is right,
    war determine who is left.

    Persoonlik glo ek dat mens trek alles na jouself toe aan, baie sal verskil, maar dink daaroor, maai wat JY saai?


    groetnis
    knipmes

  6. #6
    Member Silencio's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    39
    Posts
    208
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    43

    Default Re: Wat jy saai sal jy maai!

    Dit is so ja, dis is hoekom ons almal, maak nie saak van kleur ens moet hanteer met nederigheid, respek en liefde, want so sal ons kan saamleef, ek wil hÍ ander moet so teenoor my optree so dit is net reg dat ek goedheid saai anders gaan ek verwoesting maai, maar hier is my swakpunt, ek is net mens after all, hoe reageer jy op haat, moedswilligheid, en disrespek? hmm, tricky een, draai die wang, en weer en weer totdat daar van jou niks oor is nie, hel nee, ek het immers my selfwaardigheid ook, so dit is moeilik, hul nice, jy is nice terug, cool, almal verstaan mekaar, maar draai die situasie om, dan is dit 'n ander storie, se jy bly nederig, aanvaar, whatever, tot wanneer toe, vir hoeveel meer, tot watter doel?

    Groetnis
    Silencio
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •