Page 1 of 5 12345 LastLast
Results 1 to 10 of 44

Thread: Wie is jou "Naaste"?

  1. #1
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    59
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    64

    Default Wie is jou "Naaste"?

    Mat 19:19 eer jou vader en moeder; en: Jy moet jou naaste liefh soos jouself.
    Mat 22:39 En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefh soos jouself.
    Mar 12:31 En die tweede, hieraan gelyk, is dit: Jy moet jou naaste liefh soos jouself. Daar is geen ander gebod groter as di nie.
    Mar 12:33 en om Hom lief te h uit die hele hart en uit die hele verstand en uit die hele siel en uit die hele krag, en om die naaste lief te h soos jouself, is meer as al die brandoffers en die slagoffers.
    Luk 10:29 Maar hy wou homself regverdig, en s vir Jesus: En wie is my naaste?
    groetnis
    knipmes

  2. #2

    Default Re: Wie is jou "Naaste"?

    My naaste is almal behalwe satan saad en addergeslag m.a.w. Adamiete. Ek het nou nie die stamboom navorsing gedoen nie, ek glo dat ek afstam van Israel want daar is genadiglik op my hart geskrywe deur ons Vader. Ek verstaan baie van ons hier aan die Suidpunt stam van Juda af. Die uitverkore volk is deur Vader self gekies, hulle word baie gestraf oor hul dwaling, Hy tugtig hulle uit liefde maar ek dink daar is op elke Adamiet se hart geskrywe, daarom sal hulle nie verlore gaan nie. Wat dink jy Knipmes?

  3. #3
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    58
    Posts
    1,608
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Re: Wie is jou "Naaste"?

    Quote Originally Posted by Karoo Kind View Post
    My naaste is almal behalwe satan saad en addergeslag
    Karoo Kind verduidelik asb die "satan saad en addergeslag", wie is die en waar kom hulle vandaan?

    Groete,
    Stefanus

  4. #4
    Member Fulcrum X's Avatar
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Bloemfontein
    Age
    35
    Posts
    51
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    51

    Default Re: Wie is jou "Naaste"?

    Naand,

    Ek is van bo gebore, of dalk het ek selfs vanuit n vonk ontwikkel, nie baie mense kan verseker se nie. My persoonlike opinie oor wie my naaste is sal dalk sekere mense verkeerd opvryf maar dit sal my nie anders laat voel oor die saak nie. My naaste is alle lewende wesens, selfs diere, met gees of dan selfs ontwikkelende vonke in hulle. Dit beteken dat enige persoon afgesien van sy velkleur, herkoms ens. my naaste is, nie omdat hulle my vleeslike en nuttelose gene in gemeen het nie maar omdat hulle my geestelike familie is. Ek aanvaar egter geen aanduiding van "naasteskap" vir of vanaf n geeslose liggaam nie aangesien ons vertrekpunt nie dieselfde is nie en ons bestemming ook nie.

    Dit beteken egter nie dat ek die lewe vir so n geeslose mag onaangenaam maak nie want dit wys op swakheid in my eie gees. Daar mag egter ook nie op my getrap word deur so n geeslose nie.

    Die waarheid is egter dat die meerderheid mense nie verstaan wie hulle naaste is nie en dus net meer skade aanrig omdat hulle glo dis net wit, swart, pers, geel, of watter mense dit ook mag wees.

    Dit beteken egter nie omdat n groep mense aan n ander kultuur/velkleur behoort dat hulle mag wegkom met alles wat hulle verkeerd doen omdat dit as rasisme gesien sal word as iemand iets daaroor se nie en dit is ook nie n geldige verskoning om te se dat ons agtergeblewe is nie.

    En nee ek maak nie politiek hiervan nie, ek noem dit omdat dit n baie groot rol speel in naasteliefde en dit is ook een van die grootste probleme om te oorkom.



    Groete,
    x

    We are not human beings on a spiritual journey, We are spiritual beings on a human journey.

  5. #5
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    59
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    64

    Default Re: Wie is jou "Naaste"?

    Quote Originally Posted by Fulcrum X View Post
    ...een van die grootste probleme om te oorkom...
    Naand Fulcrum X,

    Jy het dit baie mooi opgesom, en ek is dankbaar daar is andere wat ook dit so insien, goed gedoen.

    Hoe nader mens aan die natuur lewe, al woon jy in 'n stad, hoe dieper word die liefde vir elke lewende vonk wat nie liefde is soos meeste mense dit sou sien nie, maar eerder aanvaarding en begrip vir elke vlak van materie wat om ons LEWE... wanneer jy van bo gebore nie neerkyk nie , en ook nie opkyk nie, maar saam kyk met elke vlak wanneer in daardie teenswoordigheid... dan leef mens in 'n paradys wat onbegryplik is. Elke vlak van materie, hoe gering ookal het oneindig baie om van en mee te leer, en maak mens nietig staan voor die rykheid van Gods gegewe Lewe, van 'n miertjie tot 'n Diktator en selfs tot by 'n parasiet!

    So van parasiete gepraat

    HAT Parasitisme: snw. Lewe ten koste of op koste van 'n ander


    Hierdie parasitiese bedelaars, met 'n beroep so oud soos prostitusie, wat die paaie so volstaan en op almal se emosies teer en veer... is hulle iemand se naaste?


    groetnis
    knipmes

  6. #6
    Member Fulcrum X's Avatar
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Bloemfontein
    Age
    35
    Posts
    51
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    51

    Default Re: Wie is jou "Naaste"?

    Quote Originally Posted by knipmes View Post
    Naand Fulcrum X,


    Hierdie parasitiese bedelaars, met 'n beroep so oud soos prostitusie, wat die paaie so volstaan en op almal se emosies teer en veer... is hulle iemand se naaste?


    groetnis
    knipmes

    Knipmes,

    Dit is n moeilike vraag, maar eintlik maklik ook, alhoewel dit waarskynlik n swaar besluit vir baie mense sal wees om te neem.

    Soos ek in my vorige pos gese het is my naaste enige wese met gees/vonk so indien die bedelaar onder een van hulle val dan is hy/sy my naaste. Die een wat nie my naaste is nie sal die geeslose bedelaar wees.

    Die vraag is eintlik of die gees in die bedelaar iets moet leer daaruit om te bedel of is dit n gees wat "slap" was en nou sit hy in die moeilikheid as resultaat. En is ons veronderstel om te help of nie.

    So my antwoord is dat die bedelaar ook my naaste is maar dat mens nie noodwendig altyd veronderstel is om te help nie. As ek dalk n swaar maand het en my vriend help my met R100 dan het ek ook streng gesproke geteer op hom, alhoewel ek nie gebedel het nie, so die bedelaars is nie die enigste vorm van parasiet nie.

    As dit n geeslose bedelaar is is hy nie my naaste nie, maar sal daar werklik soveel van my afgaan om hom R10 te gee? Maar wat gee ek vir die een by die volgende hoek? Ons kan nie almal help nie en ons kan nie altyd se watter is geesloos en watter nie. Daarom gebruik ek my "gevoel" om te kies vir watter een ek dit gee, en ek gee dit nie gereeld nie, so daar is dalk maar min van hulle wat iets binne het, of dalk voel ek net om te gee vir die wat wel gees het maar ook n les het om te leer daaruit spesifiek.

    Dit help nie ek gee vir n vervalle gees geld en maak hom gewoond aan die lewe van bedel nie want dan help ek hom verder verkeerd.

    Ek voel tog jammer vir almal van hulle, selfs die geesloses, dit bly n slegte lewe en as ek niks gevoel het nie was ek self geesloos. Ons is hier om lief te he nie te haat nie, maar baie belangrik, ons is ook hier om nie toe te laat dat die wat verkeerd handel net kan wegkom daarmee nie.


    Groete,
    x

    We are not human beings on a spiritual journey, We are spiritual beings on a human journey.

  7. #7
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    55
    Posts
    347
    Blog Entries
    10
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    49

    Default Re: Wie is jou "Naaste"?

    Hello Fulcrum X,

    Ek aanvaar egter geen aanduiding van "naasteskap" vir of vanaf n geeslose liggaam nie aangesien ons vertrekpunt nie dieselfde is nie en ons bestemming ook nie.
    Kan ek jou hierdie vraag vra: Watter liggame in die skepping volgens jou het nie 'n gees in hulle liggame nie?

    Groete

    Die Vrou..
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  8. #8
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    55
    Posts
    347
    Blog Entries
    10
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    49

    Default Re: Wie is jou "Naaste"?

    Quote Originally Posted by Fulcrum X View Post
    Knipmes,

    Dit is n moeilike vraag, maar eintlik maklik ook, alhoewel dit waarskynlik n swaar besluit vir baie mense sal wees om te neem.

    Soos ek in my vorige pos gese het is my naaste enige wese met gees/vonk so indien die bedelaar onder een van hulle val dan is hy/sy my naaste. Die een wat nie my naaste is nie sal die geeslose bedelaar wees.

    Die vraag is eintlik of die gees in die bedelaar iets moet leer daaruit om te bedel of is dit n gees wat "slap" was en nou sit hy in die moeilikheid as resultaat. En is ons veronderstel om te help of nie.

    So my antwoord is dat die bedelaar ook my naaste is maar dat mens nie noodwendig altyd veronderstel is om te help nie. As ek dalk n swaar maand het en my vriend help my met R100 dan het ek ook streng gesproke geteer op hom, alhoewel ek nie gebedel het nie, so die bedelaars is nie die enigste vorm van parasiet nie.

    As dit n geeslose bedelaar is is hy nie my naaste nie, maar sal daar werklik soveel van my afgaan om hom R10 te gee? Maar wat gee ek vir die een by die volgende hoek? Ons kan nie almal help nie en ons kan nie altyd se watter is geesloos en watter nie. Daarom gebruik ek my "gevoel" om te kies vir watter een ek dit gee, en ek gee dit nie gereeld nie, so daar is dalk maar min van hulle wat iets binne het, of dalk voel ek net om te gee vir die wat wel gees het maar ook n les het om te leer daaruit spesifiek.

    Dit help nie ek gee vir n vervalle gees geld en maak hom gewoond aan die lewe van bedel nie want dan help ek hom verder verkeerd.

    Ek voel tog jammer vir almal van hulle, selfs die geesloses, dit bly n slegte lewe en as ek niks gevoel het nie was ek self geesloos. Ons is hier om lief te he nie te haat nie, maar baie belangrik, ons is ook hier om nie toe te laat dat die wat verkeerd handel net kan wegkom daarmee nie.


    Groete,
    Ek stem saam met jou om enige lewende wese behulpsaam te wees hetsy dit vriend of vyand is! Maar ek kan nie saam stem dat sommige van die wesens in die skepping geesloos is nie, elke vleeslike liggaam het 'n gees, van onsigbaar vir die blote oog tot enorm groot.

    Groete

    Die Vrou..
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  9. #9
    Member Vicky's Avatar
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Bloemfontein
    Posts
    97
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    55

    Default Re: Wie is jou "Naaste"?

    Ek dink nie enigeen van ons, terwyl ons hier in 'n vleeslike liggaam is, het die vermoe om te bepaal wie of wat 'n geeslose is en wie nie. Om aan iemand hulp te verleen is nie net 'n leerproses vir die persoon/dier/instansie aan wie die hulp verleen word nie, maar in my opinie meer dikwels vir die hulpverlener self.

    Jesus het tog baie duidelik in die gelykenis van die barmhartige samaritaan instruksies gegee wie ons naaste is. Jou naaste is enigiemand wat op 'n spesifieke tyd oor jou pad gestuur word en wat jou hulp (of liefde) nodig het. Om dit te weier kan in my opinie jou dalk duur te staan kom. Lees die gedeelte wat volg op Knipmes se laaste aanhaling in sy eerste pos - vanaf Lukas 10:30-37. Daarin gee Jesus 'n opdrag om te doen soos die samaritaan gedoen het.

    Ek dink ook nie die term naaste gaan net oor hulp verleen nie. Dit beteken vir my dat ek almal moet liefh en respekteer wat my pad kruis - en glo my dit gaan soms bitter moeilik. Jesus het mos tog vir ons 'n "nuwe gebod" gebring - om ons naaste lief te h soos onsself. Glad nie 'n maklike opdrag nie, en ek dink om te kies dat hierdie of daardie nie kwalifiseer as my naaste nie, is net 'n manier om die taak makliker te maak, sodat ons nie hoef naasteliefde te bewys aan wie ons nie wil nie.

    Almal met wie ek elke dag te doen kry is my naaste. Punt.

    My twee sent
    I am a child of Earth and starry Heaven;
    But my race is of Heaven alone"

  10. #10

    Default Re: Wie is jou "Naaste"?

    Vals Koring,
    Jahshua verduidelik die twee saadlyne wat onder die mense bestaan, deur die gelykenis van die koring (goeie saad God se kinders) en die onkruid (vals koring die duiwel se kinders).

    Mat 13:24-30 'n Ander gelykenis het Hy hulle voorgehou en ges: Die koninkryk van die hemele is soos 'n man wat goeie saad in sy land gesaai het; (25) maar terwyl die mense slaap, het sy vyand gekom en onkruid (vals koring) onder die koring gesaai en weggegaan. (26) En toe die spruitjies opgeskiet en vrug gevorm het, toe verskyn die vals koring (onkruid) ook. (27) En die diensknegte van die huisheer het gekom en vir hom ges: Meneer, het u dan nie goeie saad in u land gesaai nie? Waar kry dit dan die vals koring vandaan? (28) En hy antwoord hulle: 'n Vyandige mens het dit gedoen. Toe s die diensknegte vir hom: Wil u dan h dat ons dit moet gaan bymekaarmaak? (29) Maar hy antwoord: Nee, dat julle nie miskien, as julle die vals koring (onkruid) bymekaarmaak, die koring daarmee saam uittrek nie. (30) Laat altwee saam groei tot die oes toe, en in die oestyd sal ek vir die maaiers s: Maak eers die vals koring bymekaar en bind dit in bondels om dit te verbrand, maar bring die koring bymekaar in My skuur.


    Die uitleg hiervan:

    Mat 13:36-43 Nadat Hy die skare weggestuur het, het Jahshua huis toe gegaan; en sy dissipels het na Hom gekom en ges: Verklaar vir ons die gelykenis van die vals koring (onkruid) in die saailand. (37) En Hy het geantwoord en vir hulle ges: Hy wat die goeie saad saai, is die Seun van Adam, (38) en die saailand is die wreld. Die goeie saaddit is die kinders van die koninkryk, en die onkruid is die kinders van die Bose, (39) en die vyand wat dit gesaai het, is die duiwel. Die oes is die voleinding van die wreld, en die maaiers is die engele. (40) Net soos die vals koring dan bymekaargemaak en met vuur verbrand word, so sal dit wees in die voleinding van hierdie wreld: (41) die Seun van Adam sal Sy engele uitstuur, en hulle sal uit Sy koninkryk bymekaarmaak al die struikelblokke en die wat die ongeregtigheid doen, (42) en sal hulle in die vuuroond gooi. Daar sal geween wees en gekners van die tande. (43) Dan sal die regverdiges skyn soos die son in die koninkryk van hulle Vader. Wie ore het om te hoor, laat hom hoor.

    Hierdie vals koring (onkruid) in die gelykenis is die saad van die slang. Satan is die vyand wat in die nag gekom het, terwyl die mense slaap, en ongesiens die vals koring tussen die koringsaad gesaai het (Matt. 13:25 en 39). Nadat hy dit gesaai het gaan hy weg, want hy weet dat die onkruid saam met die koring sal groei. Hy weet dat hy die saad van die vals koring in vrugbare grond gesaai het.

    Die woord vir onkruid in die oorspronklike Grieks is ζιζάνια (zizania), plural of ζιζάνιον (zizanion). Hierdie woord beteken darnel in Engels. Die onkruidplant is "vals koring" met die naam van dolik (Lolium temulentum). Dit is eers duidelik herkenbaar as onkruid, wanneer dit saad dra. (sien foto's hieronder)

    Hierdie plant lyk in baie opsigte net soos koring, veral wanneer dit opkom en nog klein is, maar is nie koring nie. Dolik is dus vals koring. Dit is eers wanneer die dolik (darnel) begin saad vorm dat dit van die koring onderskei kan word. Daarom kon dolik nie uitgeroei word terwyl die koring groei nie, want dit lyk nie net soos koring nie, maar die wortels daarvan raak ook verstrengel met die van die koring. Indien daar gepoog sou word om die dolik tydens die groeistadium uit te roei, sal die koring ook beskadig word. Dit is dus beter om beide die koring en dolik van mekaar te skei wanneer daar geoes word. Dolik se saad is bitter en wanneer genoeg daarvan geet word, het dit ondermeer die effek van n slaap- en susmiddel en is giftig vir mens en dier, behalwe vir vols.

    Wanneer die oes tydens die voleinding van die wreld ingesamel word, sal die engele die onkruid (vals koring) eerste bymekaar maak en dit met vuur verbrand (Matt. 13:40 tot 42). Die regverdigdes sal dan soos die son in die koninkryk van hulle Vader skyn (Matt. 13:43). Hulle sal in JaHWeH se skuur bymekaar gemaak word.

    Volgens hierdie gelykenis groei daar koring en dolik in JAHWEH se Koninkryk. In die liggaam van Jahshua, naamlik die WARE gemeente, is JAHWEH se kinders en die slang se kinders teenwoordig. Die koring en die dolik (vals koring) groei saam en sal eers tydens oestyd geskei word.

    Alleenlik die kenner kan koring en dolik van mekaar onderskei. Net so sal slegs die kenner GOD se waarheid en Satan se leuen kan onderskei. Om hierdie onderskeid te kan maak, moet jy egter GOD die Vader en SY Woord waarlik ken. Die Woord van JAHWEH onderrig jou in die waarheid en stel verkeerdhede reg (2 Tim. 3:16 en 17). Elkeen moet n werker wees wat hierdie waarheid suiwer kan verkondig (2 Tim. 2:15). Dit is hoe die koringsaad van waarheid en die doliksaad van misleiding van mekaar onderskei kan word.

    Die Woord van JAHWEH gaan elkeen oordeel (Joh. 12:47 en 48). Elkeen sal gemeet word aan wat JAHWEH in SY Woord verklaar. Die verantwoordelikheid berus op elkeen om seker te maak dat dit wat geglo word wel die waarheid is. Onthou dat hierdie onderskeid baie moeilik is!

    Wanneer laas het jy dit wat jy glo, getoets aan die hand van JAHWEH se Woord? Kan jy dit wat jy glo uit die Woord van GOD bevestig of glo jy dit op grond van iemand anders se verduideliking? Ons moet van alle vooroordele en leerstellings (oorleweringe) van mense ontslae raak en terugkeer tot die koringsaad van waarheid.

    Jahshua gee vir ons n baie duidelike beskrywing en vergelyking van die egte koring en die vals koring. Ons het net n probleem om die vals koring van die ware koring te onderskei terwyl hulle klein is, maar wanneer hulle begin saad dra, is daar nie meer twyfel nie. Die vals koring kan nou duidelik uitgeken word aan die saad wat dit dra. Die ander tipe onkruid soos kakiebos, olieboom (stinkblaar) en ander indringerplante of ongewenste plante kan nooit verwar word met koring nie, want al is hierdie onkruid nog klein, lyk dit glad nie soos koring nie. Dit is al die ander rasse (onkruid) wat nooit vir Adamiete (koring) aangesien sal word nie.

    Almal moet n leerlinge van die Groot Leermeester word (Matt. 13:52; Matt.23:8 en 10). Ons moet ontvanklik vir teregwysing wees. Indien ons verkeerd is, moet ons dit weet en gewillig wees om by die waarheid aan te pas.

Similar Threads

  1. Zuma: "Eindtyd Profeet"
    By Die Ou Man in forum Nuus
    Replies: 5
    Last Post: 13th April 2019, 01:11
  2. Wat is die verskil tussen "geloof" en "gevoel"
    By Silencio in forum Besprekings
    Replies: 8
    Last Post: 1st December 2010, 21:23
  3. Israel "Waarheid" of Leuen?
    By Luther in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 32
    Last Post: 31st May 2009, 21:03
  4. Erichthonios, the "Earth-Born" One
    By Stefanus in forum Mitologie
    Replies: 0
    Last Post: 8th February 2009, 02:12

Tags for this Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •