Dominee is besig om die 10 gebooie met die Sondagskoolklas te behandel en spesifiek die gebod:
Jy mag nie steel nie!

Hy vra toe vir die klas:
"Wat sou die koekblik in die spens vir julle sÍ as dit kon praat?"
Pietie steek sy hand op en sÍ:
"Laat die kindertjies na my toe kom en verhinder hulle nie!"