Results 1 to 6 of 6

Thread: Die betekenis van:

  1. #1
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    55
    Posts
    347
    Blog Entries
    10
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    49

    Default Die betekenis van:

    Hello daar,

    Ek weet nou nie of ek hierdie onder die regte draad plaas nie, wees vry om my reg te help.

    Ek wil graag weet wat die volgende beteken: Pe 3 et.

    Ek het al op die Internet probeer, maar allerhande goggas in ander tale, en wiskundige vergelykings kom op. Maar ek bly vas oortuig dat daar iets besonders verbonde aan die vergelyking
    hierbo is, of miskien nie.

    Asb. as iemand weet, sal ek dit baie waardeer.

    Groete

    Die Vrou..
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  2. #2
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    71

    Default Re: Die betekenis van:

    Die Pe-3 was 'n Russiese vegvliegtuig.

  3. #3
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    55
    Posts
    347
    Blog Entries
    10
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    49

    Default Re: Die betekenis van:

    Die Ou Man

    Re: Die betekenis van:
    Die Pe-3 was 'n Russiese vegvliegtuig.
    Is of was daar miskien iets spesiaal omtrent die vegvliegtuig?
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  4. #4
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    71

    Default Re: Die betekenis van:

    Quote Originally Posted by Die Vrou View Post
    Is of was daar miskien iets spesiaal omtrent die vegvliegtuig?
    Dit was 'n langafstand bomwerper ontwerp vir nagvlugte.

  5. #5
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    55
    Posts
    347
    Blog Entries
    10
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    49

    Default Re: Die betekenis van:

    Ek het toe weer gaan kyk en op die volgende afgekom. Ek het Pe-3-et ingetik en by
    die volgende uitgekom.




    Dit is 'n video van jong groep sanger, hulle lyk nou nie so goed nie, die klere en als. Maar
    konsentreer waaroor hulle sing.
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  6. #6
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    55
    Posts
    347
    Blog Entries
    10
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    49

    Default Re: Die betekenis van:

    Hello daar,

    Ek het nou regtig gedog dat ek 'n groot flop gemaak het om hierdie video te plaas. Het heelnag
    gelÍ en rondrol hieroor.

    Maar vanoggend het ek weer na dit gekyk en geluister, en daar is 'n boodskap!

    Die groep sing van vleeslike mense wat ons beheer, maar as mens nou daardie woorde
    mooi bedink dan word dit eintlik 'n waarskuwing.

    Hulle sing: I'm your master, Playing with your lives! Die skepper wat ons gemaak het weet
    ook presies hoe om ons te beheer en teen mekaar op te sweep op die aarde.

    Dan sing hulle ook in 'n ander deel van die lied: You know you make it so easy. I give you the
    enemy and you fall in line.

    Is dit nie wat hy ook nou mee besig is in ons land nie! Hy gee ons 'n vleeslike vyand om sy wil
    te laat geskied. En omdat ons blind is kan ons nie sy plan sien nie. Maar kom ons kyk na ons vyand se persoonlikheid, dit behoort ons te wys wie agter alles staan.
    Ek het geleer omdat my vyand onsigbaar is vir my, moet ek konsentreer op die onderskeiding van die gees by die vlees wat my vyand is. Met ander woorde, ons word beheer deur die gees teenwoordig deur sy emosies te openbaar.
    As ek dan nou so na alles kyk wat hier gebeur, sien ek duidelik "jaloesie". Ons vyand wil ons beheer en al ons besittings hÍ, hulle wil ons selfs totaal uitwis en vernietig.
    Kyk vandag nou mooi van waar af kom hierdie uitwissing en vernietiging dan nou.
    Dit het daar al in Frankryk begin, en dit het nou al tot hier in ons land gekom. Die satan het al paar keer probeer om ons heeltemal uit te delg. Ons staan nou voor die finale aanslag, wat staan ons te doen?
    Wie is die grootste mensemoordenaar? DIE SATAN! Gaan ons nou arms gevou sit en hom toelaat om ons te vorseer om mekaar te vermoor?

    Groete

    Die Vrou..
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •