GEESTELIKE REIS NA STERWE?
30464260_130049058239.jpg
In ‘n begraafplaas in Indiana verskyn daar glo die volgende grafskrif op ‘n ou grafsteen:
Pause, stranger, when you pass me by
As you are now, so once was I
As I am now, so you will be
So prepare for death and follow me
‘n Onbekende verbyganger het hierdie woorde gelees en toe die volgende bygevoeg:
To follow you I’m not content
Until I know which way you went*
Bogenoemde grafskrif se laaste reël vorm die basis van hierdie skrywe: Geestelike Reis na Sterwe?
*Uit: Oomblikke na jou dood – Erwin W. Lutzer
Carel
Bookmarks