Carel Goeie dag
Ek dink die "geween en kners" van tande is beeldspraak. Ons weet tog 'n gees het nie tande nie.
Net so glo ek kan 'n gees se "stem" nie met klanktoerusting opgeneem word nie. Daar is 'n manier om met 'n persoon se gees in "gesprek" te tree, dit sluit egter rekenaar klanktoerusting uit. Ons sien wat het die heks van Endor gedoen toe Saul die uitslag van die oorlog wou hê.
Groetnis
Bookmarks