Dagsę lede van die forum. My naam is Heinrich.

Ek was op soek na internasionale nuus in Afrikaans toe ek toevallig dié forum tussen my soektog vind.

Ek is so beïndruk deur dit wat ek so ver gelees het op die forum dat ek besluit het om aan te sluit.

Groete aan almal.