Die onwillekeurige vraag kom op wat baie duidelik vra:
Wys vir ons uit nog een man wat deur die jare 60, 70, 80, 90 tot nou toe met 'n onverskrokke onsteurbare ystere wil so opgestaan het vir sy "mense", soos die pas wreed vermoorde AWB Leier? Daar is net nie regtig so iemand nie... myself ingesluit, jammerlik tog!
Nie almal was te vinde vir sy ideologiee nie, maar dat hy vir ons almal wat wit is, opgestaan het, was 'n feit!
Ek wil my verstout om die sirkel van lewe hier in te bring, dalkies herleef ons die verlede hier soos Oom Niklaas tereg uitgewys het dat ons weer deur 'n Bloedrivier sal gaan... smeltkroese en al...
- 464 manne veg by Wendag en God lei die wenresep
- As volk gee ons nie gehoor aan die Gelofte se beloftes aan God nie
- Nou vind ons ons as volk weer voor en onder die aanslag van die Zulu volk met ons as volk weer wat totale uitwissing in die gesig gestaar
- Met die huidige regering, wet en orde, besigheid, en internationale teenkanting teen ons, staan ons weer rug teen die muur...
- Die 464 het nou vol sirkel gekom tot 46664
Voor daardie geveg was daar 'n man wat ook opgestaan het en sy merk vir die volk onverskrokke gemaak het, wat snaaks genoeg ook met 'n kierie en lem gedood is, genaamd Piet Retief. Die traktaat waarvoor hy beskik het, bestaan vandag nog as bewys van grondelike selfbeskikking vir 'n eie volk as Boerland, wat gelei het tot die ontstaan van die drie Boere Republieke.
Dit bring my terug by Eugene... watse traktaat het hy vir ons agtergelaat nou... vol sirkel, martelaar voor die volgende Bloedrivier?
Almal praat oorlog... gaan ons die geveg in sonder God? want ek hoor nie dat ons enigsins nou saam moet staan en bid nie... ons kerke is leeg en ons harte moedeloos...
Dit laat mens dink.. of hoe?
groetnis
knipmes
< | March 2021 | |||||
---|---|---|---|---|---|---|
Su | Mo | Tu | We | Th | Fr | Sa |
21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
28 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 |
7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
28 | 29 | 30 | 31 | 1 | 2 | 3 |
Cookie Consent (GDPR Compliant) by ChrisTERiS